Ask an expert
Question

19 Jan 2009

GEBREEKTE HEUP
By my het ' n goed versorgde kat aangekom. Dit lyk asof sy heup dalk gebreek kan wees (hy het moontlik voor ' n voertuig te lande gekom, want oral op sy gesig was stukkende plekke). Aan die linkerkant staan ' n groot knop en hy trap amper niks op sy voet nie. Dit hang maar net langs die kant. Is daar enige iets wat ek daaraan kan doen? Ek weet ek moet hom veearts toe vat, maar wul net graag weet wat daaraan gedoen kan word. Sal bly wees as ek so spoedig moonlik aantwoorde kan kry.
Answer 2,180 views
Expert
CyberVet
CyberVet

01 Jan 0001

Hallo TJ

Na jou veearts x-strale geneem het behoort hy jou meer inligting te kan gee.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19933 votes
Vote