Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
hond eet grond
Hi doc,
1. Ons hond is gedurig deur besig om gate in die grond te grou en die grond te eet. Is sy kos se voedingsware nie voldoende nie? Wat kan ek doen?
2. My kat aan die ander kant wil net pakkies sagte kos eet. Sy los die droë kos oor. Het al al verskeie droë kosse probeer. Kan ek die droë kos meng met die 'nat'kos? Sal die droë kos dan nog dieselfde werking hê?
Dankie doc!

Die toestand word genoem pika. Maak seker die hond eet goeie kwaliteit kos en is ontwurm, maar die tipe probleme lei minder algemeen tot pika. Meer algemeen moet mens kyk na probleme met met die maag, dermkanaal en en ander organe. As dit onlangs eers begin het en nie 'n langtermyn gewoonte is nie, let op vir gewigsverlies, swart verkleuring van die stoelgang, diarree of braking en gaan sien jou veearts.
As die kat se tande in goeie toestand is (geen tandpyn nie), is dit waarskylik net lekkerbekkigheid en voorkeur. Jy kan gerus die kosse meng, en stadig die hoeveelhede verminder van die een wat jy wil uitskakel, maar daar behoort nie 'n probleem te wees deur altyd die mengsel aan te bied nie, tensy 'n mediese toestand anders vereis en jou veearts dit so aanbeveel.
Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.