Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Honde en tyd
Dok,
kan jy my asb se of honde 'n goeie begrip van tyd het? Ek gaan in 'n nuwe woonstel intrek waar my MinPin alleen sal wees vir die dag (hy is nou by my ma in die dag), Dis so vanaf 8 in die oggend tot 17h30 in die middae. Is dit wreed om hom te los omdat hy gewoond is aan iemand gedurende die dag, of sal hy gou aanpas? Hy het nog nooit wangedrag(of seperation anxiety) getoon wanneer ons hom alleen los as ons gaan inkopies doen ens. nie, net ekstase wanneer ons terugkom al was ons net vir 5 minute weg.

Sorg net dat hy genoeg het om hom mee besig te hou, en gee oefening en aandag na julle terugkoms. As hy sukkel, kry 'n maatjie van die teenoorgestelde geslag.
Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.