Ask an expert
Question

17 Jul 2006

Honde wat baklei
Geagte Vet, Ons het van die platteland af stad toe getrek met 9 honde. Vyf worshonde, 1 chow, boerboel, 2 kruisings. Ons het 'n groot erf, maar die honde is issegrimmig. Ons moet die worshonde apart hou, anders byt die groothonde hulle. Dit het nooit voorheen gebeur nie.

Ons voel verantwoordelik vir die diere, hulle word baie goed versorg, maar hulle is lusteloos, jaloers en baklei gereeld. Kan dit wees dat hulle ingeperk voel? Ons gaan stap gereeld met hulle (om die beurt!) Kan u my dalk van raad bedien.

Ons het al gepraat om van hulle te laat uitsit, maar die emosionele koneksie maak dit moeilik!
Baie dankie.
Answer 1,487 views
Expert
CyberVet
CyberVet

01 Jan 0001

Dit is moontlik dat the honde sukkel met die grote van die werf. Was hulle gewoond aan 'n plaas in die platteland? Die feit dat hulle nou so na aan mekaar is sal veroorsaak dat hulle probeer om 'n "pack hierarchy" te ontwikkel. Die Worshondjies neem ek aan bly in die huis? Is van die honde al "reggemaak"?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9465 votes
No
68% - 20205 votes
Vote