Ask an expert
Question

09 Nov 2006

Jeyes fluid
Aandag: Cybervet,

Ek kry glad nie n' produk waar ek woon vir katte wat borsluise het nie slegs vir vlooie. Ek het die raad gekry om die katte te dip met Jeyes fluid gemeng met water is dit veilig ek is raadop. Hoeveel water in verhouding tot die Jeyes fluid moet ek meng.
Groete.
Tigger
Answer 3,233 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Nee dit is nie 'n goeie idee om Jeyes Fluid op katte of honde to gebruik nie. Frontline kan op katted gebruik word and daar is ook 'n poier beskikbaar by die KO-OP as u nie naby 'n feearts is nie. As u 'n veearts het in die omgewing vra dat hulle vir u Frontline saambring volgende keer. Die diere waarop Frontline gebruik gaan word moet verkieslik deur 'n veearts ondersoek word voordat die behandeling begin. Laat weet as u nie Frontline in die hande kan kry nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.