Ask an expert
Question

25 Feb 2009

Kan ek baba kat se naels knip?
Ek het ' n baba katjie van 8weke oud, sy is verskriklik spelerig en dink my een jarige seuntjie is haar speelmaatjie, sy byt sy voete, arms en klim selfs bo op hom om hom te byt en met hom te speel. Ek wil weet of ek haar naeltjies kan knip dat sy hom nie so seer krap nie??/
Answer 1,635 views
Expert
CyberVet
CyberVet

01 Jan 0001

Hallo nieta

Ja gebruik net 'n kat of hond naalsnyer en sny net die wit deel so 1 mm van die pienk deel af.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19307 votes
Vote