Ask an expert
Question

13 Nov 2004

Kat lek maag
Ek wil graag weet hoekom ons 8 jaar oue wyfiekat haar maag gedurig lek. Die haartjies is altyd kort en stekelrig, maar haar maag is nie heeltemal kaal nie. Is dit vir haar lekker? Ek weet dit is vreemd vir katte, maar sy hou ook daarvan as 'n mens haar maag vryf. Sy lek my arm of hand ook soms aanhoudend op een plek totdat dit so seer is dat ek van posisie verander as sy snags by my slaap. Andersinds is sy heeltemal 'n "normale" kat.
Answer 1,104 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Daar is verskeie redes waarom katte hulle maag lek totdat die hare verkort. Dit sluit in enige oorsaak van jeukerigheid of irritasie van die vel, sowel as psigogene oorsake. "n maklike benadering mag insluit die absolute beheer van vlooie sowel as die streng voer van 'n hipoallergene komersiele dieet. Probeer dit maar eers, daarna raak medies behandeling nodig

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9378 votes
No
67% - 19420 votes
Vote