Ask an expert
Question

16 Jan 2004

Maar hond
Hallo Doc

Ek het ‘n klein Rottweiler die hond is so maar soos ‘n kraai wat kan ek hom gee om gewig op te tel Dankie vir U hulp
Answer 619 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Hy moet ontwurm word met 'n breespektrum ontwurmmiddel, twee keer, met 'n twee weke interval. Daarna moet hy die beste hondekos kry wat jy kan bekostig. Die prima tipe kosse beskikbaar by veeartes is ideaal, maar as jy dit nie kan bekostig nie (hulle hou ook baie goeie Suid Afrikaanse tipes aan wat goedkoper is), koop dan die beste hondekos in die supermark, een met 'n betroubare naam. As dit nie werk nie, of as die hond tekens toon van siekte soos diarre , oormatige waterinname of enige ander teken van siekte, moet jy 'n veearts gaan sien.

Dr Malan van Zyl
Internis
Kaapstad
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19975 votes
Vote