Ask an expert
Question

19 Apr 2006

mini worsie - wurm & 5weke oud
Hi daar

My miniatuur worsie is nou 5weke oud en sukkel met wurms. Ek het gisteraand vir haar vloeistof (geel) gegee wat ek by die dierekliniek gekry het, en wil nou net graag weet hoe lank dit vat voordat dit werk?

Haar neusie is ook nie nat nie, is dit agv die wurms. en haar koppie is warm. Ek kan haar eers die 25st vat vir haar 1st inspuiting.

Enige raad is welkom

Dankie
CJ
Answer 1,063 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Die ontwurming sal vinnig efektief wees. Dit kan elke week of twee herhaal word of soos nodig.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19425 votes
Vote