Ask an expert
Question

19 Mar 2007

naar
Ek het 'n opregte 3 maande oue husky. Van Saterdag af, werk sy magie water. Hy gooi ook aanmekaar op. Hy het niks snaaks geeet nie. Hier is geen veearts wat vandag kan help nie en ek is al raadop. Ek het hom 'n M&B pilletjie gegee. Hy lê net in sy mandjie en wil niks doen nie. Enige raad?
Answer 667 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Dit klink nie goed nie. Hoender and rys in klein maaltjies is goed en klein bietjies water gereeld. As he nie binnekort beter voel nie moet hy deur 'n veearts gesien word asb.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.