Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Persiese katjie
Ek het so 2 weke gelede 'n 'Blue Cream' Persiese katjie by 'n dame gekoop wat met Persiese katjies teel. Sy het 'n oog infeksie gehad in alby ogies en omlope. Kan U my asb se, hoe lank moet ek nog oogdruppeltjies in haar ogies gooi, siende dat net sodra ek dink haar ogies is reg, begin dit weer.
Die omlope...hoe lank moet ek die salf aansmeer? Ek smeer nogsteeds elke dag aan op verskeie plekkies, maar weet nie hoe lank ek dit nog moet aansmeer en of dit al gesond is nie? Die veearts het my nie 'n defnitiewe tyd gegee om dit aan te smeer nie.
Waardeer enige raad.
Die omlope...hoe lank moet ek die salf aansmeer? Ek smeer nogsteeds elke dag aan op verskeie plekkies, maar weet nie hoe lank ek dit nog moet aansmeer en of dit al gesond is nie? Die veearts het my nie 'n defnitiewe tyd gegee om dit aan te smeer nie.
Waardeer enige raad.
Albei word gewoonlik aangewend tot die simptome totaal weg is. Die velletsels sal natuurlik langer vat. Onthou omlope is aansteeklik na mense, so wees maar op die uitkyk en gaan sien u dokter/apteker as dit wel gebeur. Omdat ek nie weet watter salf en druppels u veearts voorgeskryf het nie, is dit steeds die veiligste om net u veearts te lui en seker te maak hoe lank hy wil he die medikasie moet toegedien word.
Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.