Ask an expert
Question

28 Sep 2009

Probleem met African Grey
My vriendin het ' n probleem met haar african. Hy is net so oor ' n jaar oud. Hy trek sy vere uit en het amper geen vere oor nie. Sy dieet is soos dit moet wees en hy kry genoeg aandag. Hy het ' n groot hok en hy word ook baie uit sy hok gehaal. Wat kan sy doen om te keer dat hy dit doen? Hoekom doen hy dit?
Answer 4,936 views
Expert
CyberVet
CyberVet

01 Jan 0001

Hallo Kara

Dit kan 'n virusinfeksie of gedragsprobleem wees. Jy moet 'n veearts soek wat 'n belangstelling in African Greys het om jou hiermee te help.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.