Ask an expert
Question

22 Jan 2004

Rottweiler
As daar iemand is wat ook Rottweiler het gee vir my julle honde se gewig ook asseblief.

Hallo Doc

Wat is ‘n goeie gewig vir ‘n groot Rottweiler so 70cm
Answer 670 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Dit hang absoluut van die beenstruktuur en bouvorm af. Jy moet altyd die ribbes kan voel (maar die ribbes moet nie uitsteek nie) en daar moet nie 'n groot vetkussing voor die bors wees nie, sodat mens die borsbeen kan voel. As mens van bo af kyk, moet die middeltjie bietjie nouer wees as die heupe en die borskas. Dit sou dan die regte gewig wees.


Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote