Ask an expert
Question

23 Feb 2004

uitslag
Ons kat van 13 jaar het 'n erge uitslag op haar rug - dis amper soos 'n ekseem, klein rofies en dit jeuk baie. Sy eet geen blikkieskos nie, net "scienediet" kat pille. Het u enige idee waarvan sy die uitslag kry en is daar nie een of ander salf wat ek by die veearts kan kry op aan haar uitslag te smeer nie?
Baie dankie vir 'n tyd en moeite, dit word baie waardeur!
Answer 583 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Die mees algemene rede is vlooiuitslag, veral op die rug en nek en veral die tyd van die jaar. Selfs 'n enkele vlooi kan dit veroorsaak, so algehele vlooibeheer is nodig. As dit nie die geval is nie, moet sy ondersoek word vir 'n meer spesifieke diagnose en behandeling. Moontlikhede sluit in swamme, bakteriee, allergiee, ens. ens., elk met sy eie behandeling.

Dr malan van Zyl
Veterinere Internis
Kapstad
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9370 votes
No
67% - 19368 votes
Vote