Ask an expert
Question

04 Feb 2004

Urgent!!!!!!!! What to feed for baby (wild) birds?
My twee seuns het 'n nes gekry op die grasperk van ons plaastelike ouetehuis. Die nessie het 'n bakkie-vorm en daar is drie baba-voëltjies in, waarvan die een laasnag dood is. Ek weet nie wat om vir hul te voer nie. Ek het al stukkies mince probeer en vandag bietjie melk (gemeng met eier) met 'n spuit. Hulle het grys dons en geel randjies om hul bekkies. Kan u dalk help met info oor watter soort voëls te kan wees (ons is in sie Wes-Kaap-streek, Sandveld). Hulle oë is nog toe.
Answer 5,300 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Ek is nie seker wat se soort voeltjie dit is nie -kan dit dalk n tipe spreeu wees? DIe beste sou wees om met u plaaslike rehabilitasie organisasie in aanraking te tree - hulle het baie ondervinding met die grootmaak van klein voeltjies - u plaaslike veearts behoort u met n nommer te kan help.

Sterkte
Dr Willemien van Wyk

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9365 votes
No
67% - 19352 votes
Vote