Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Weet nie wat is fout?
Ons worshond (tefie) is ongeveer 4 jaar oud. Sy slaap by ons op die bed. Vanaf gister 7/3/04 - wil sy niks van ons weet nie - sy onttek haar totaal. Sy klim van die bed af en gaan slaap op die bank. As ek haar optel - tjank sy of jy haar vermoor. Ek het nie fondse om haar na 'n veearts te neem vir toetse nie. Tog loop sy ook nie asof sy iewers seer het nie. Waaarna kan ek kyk / vasstel wat fout is?
Jammer oor die vertaging, ek het die vragie gemis.
'n Worshondjie wat huil as jy hom optel is mees waarskynlik agv rugpyn, wat algemeen is by hulle. Die magie sal dan ook baie hard voel en die rug sal styf gehou word. In baie gevalle sal dit vanself herstel met rus en as spring op en af van die bed vermy word. Dit mag sowat' week of meer neem. Natuurlik as die pyn erger word moet u liefs 'n veearts gaan sien. As u nie kan bekostig nie, gaan sien die SPCA se veeartse, maar moet haar nie toelaat om onnodig seer te wees nie.
Sterkte!
Dr Malan van Zyl
Internis
Kaapstad

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.