Ask an expert
Question

25 Jul 2006

anorexia, obesity, bulimia
help my asseblief ek sukkel om die psigologiese uitwerking van die siekte te kry ek het al orals op die net gesoek en kry nie veel nie.
ek weet dat een depressie is maar ek het nog nodig vir n taak.
byvoorbaat dankie
Answer 507 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Sukkelend
Ek het ongelukkig nie sulke besonderhede op die DietDoc afdeling van hierdie Webwerf nie, maar dit sal miskien help as jy 'n soektog doen op Google met al hierdie terme gekoppel aan 'psychological factors'. 'n Goeie handboek uit die bib behoort ook meer inligting te verskaf.
Sterkte met die projek
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19950 votes
Vote