Ask an expert
Question

31 Jul 2008

Apple cider
Ek is n diabeet en gebruik mobic vir artiritus.. Mag ek apple cider vinegar drink, ek verstaan dit beheer die lus vir soetigheid, of is dit n mite.
Answer 861 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Pamela
Appelasyn sal nie eintlik 'n verskil aan jou inname van soetigheid of gewig veroorsaak nie. Jy kan net so wel gewone asyn vir jou slaaisouse gebruik wat wel die glisemiese indeks (GI) van so 'n dis sal verlaag. As jy van die smaak van appelasyn hou, dan kan jy dit ook gebruik, maar al die verskillende terapeutiese aansprake wat vir appelasyn gemaak word, is nog nie deur wetenskaplike proewe bewys nie.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19322 votes
Vote