Ask an expert
Question

22 Jul 2008

Artitis supplemente
Beste Diet Doc

Watter suplemente sal jy aanbeveel vir artritis? Op die webblad van foodfacts (onder briefs) - SA webblad , word gelatin aanbeveel. SA dieetkundiges keur blykbar die webblad goed.

Baie dankie
Answer 784 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Rensa
Ek het nog nooit gehoor dat gelatien (wat 'n prote├»en met 'n besonder lae voedingswaarde) as supplement vir artritis sal help. Daar is egter navorsing wat aandui dat omega-3 vetsure wat in supplemente soos salmolie voorkom, wel kan help met artritis. Verder is daar die nuwe glikonutri├źnte wat moontlik sal kan help, maar ek dink nie dat gelatien juis 'n verskil gaan maak nie.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.