Ask an expert
Question

30 Jun 2005

Bekommerd.
Ek ondervind die laaste paar weke, geweldige hoofpyn & duisligheid,vandat ek begin dieèet & fietsry het.
Ek ry ongeveer so 30km 'n dag & is by Weigh-Less.
Is die hoofpyne dalk 'n reaksie op die dieèt?
Answer 607 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Henry
Kwaai hoofpyne kan 'n teken wees van 'n groot verskeidenheid onderliggende kwale, insluitend hipertensie. Dit is dus raadsaam dat jy wel 'n mediese ondersoek ondergaan so gou as moontlik om vas te stel waar die fout lĂȘ. Die dieet behoort jou glad nie hoofpyn te gee nie aangesien dit gebalanseerd is en al die voedingstowwe bevat wat nodig is vir goeie gesondheid. Indien jy skielik begin het om 30 kg per dag fiets te ry, dan kan hierdie plotselinge toename in strawwe oefening die oorsaak wees van die hoofpyn - oormatige inspanning. Dit is altyd beter en veiliger om enige oefening stadig te begin en geleidelik te verleng en meer intens te maak. Maar gaan vir die ondersoek so gou as moontlik.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9444 votes
No
68% - 20057 votes
Vote