Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
beter om te gebruik?
hi ek wil net graag uitvind wat is beter om te gebruik? bruin suiker of sweetners? ek drink nie baie koffie of tee nie en sal miskien pap in die oggend eet. mens hoor soveel negatiewe goed oor sweetners.
Beste CC
Basies kan jy wel klein hoeveelhede wit of bruni suiker oor pap en in warm drankies gebruik aangesien dit nie baie bydra tot jou energie-inname nie. Die kJ-inhoud van 1 teelepel bruin suiker is 78 kJ en van 1 t wit suiker is dit 81 kJ. As jy wel besluit om kunsmatige versoeters te gebruik, dan kan jy die artikel lees wat ek daaroor geskryf het, deur op 'Diet' bo aan hierdie bladsy te kliek en dan 'n soektog met 'Aspartame' uit te voer om die artikel oor 'The Aspartame Controversy' te vind.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.