Ask an expert
Question

16 Aug 2007

Bloeddruk en sout
Hoe kan ek aan iemand verduidelik waarom sout bloeddruk verhoog. Het jy n eenvoudige veduideliking wat ek kan gebruik?

Dankie
Answer 2,046 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Rens
Jy kan vir die persoon sê dat natrium ('n mineraal) wat in tafelsout (natriumchloried) voorkom, bloeddruk opstoot deur middel van 'n taamlik komplekse wisselwerking met ander minerale soos kalium onder die invloed van sekere hormone wat keer dat natrium deur die niere uit die liggaam effektief verwyder word. Natrium kon in baie voedsels voor, veral geprosesseerde kosse, waar dit in die vorm van bakpoeier, koeksoda, MSG, ens, gebruik word. Iemand met hoë bloeddruk moet liefs hul natriuminname beperk en liewer kaliumsoute (koop by gesondheidswinkel) gebruik.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9428 votes
No
68% - 19907 votes
Vote