Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
bone vs peulgroente
Ek weet die noord wes universiteit het n eetplan wat hulle aanbeveel - lae vet en hoe vesel. Hulle beveel die gebruik van droe bone in daagliks. Kan mens enige peulgroente (lensies, ertjies) gebruik en sou dit dieselfde voordele he wat vesel en voedingswaarde (b vitamiene) betref as bone?
Hoop jy kan help.
Dankie
Hoop jy kan help.
Dankie
Beste Nicie
Peulgroente ("legumes' in Engels) sluit in droë, gaar of geblikte bone, erte, lensies en alle sojaprodukte. Alle peulgroente het 'n hoë voedingswaarde en is laag in vet en bevat geen cholesterol nie. Jy kan dus die bone van die NW Universiteit se dieet afwissel met die ander peulgroente.
Geniet dit
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.