Ask an expert
Question

15 Nov 2004

boude
Doc, hoe en wat eet ek om gewig te verloor rondom die heupe en die boude? Ek het die peervorm-bou.
Answer 2,897 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Whin
As jy oral moet gewig verloor dan sal ek jou aanraai om 'n lae-vet, hoƫ-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) te probeer. As jy oral gewig verloor dan sal die probleemareas ook afneem. As jy egter 'n normale gewig het en net in hierdie sg. 'vet-opslagplekke' gewig rond dra, dan sal ek aanraai dat jy by 'n goeie gimnasium aansluit en die afrigter vra om vir jou 'n spesifieke oefenprogram wat hierdie teiken-areas laat oefen, uit te werk. Daar is ook sekere produkte wat kan help, skakel Lillian Terry by (012) 361-2606 en vra oor die 'Cellulito Aromeopathic Complexes'.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19856 votes
Vote