Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Ciplatrim en Weighless
Ek is nou 3 dae op Ciplatrim 10mg en volg Weighless streng volgens reë ls. Ek voel egter steeds honger - maag grom sommer vroeg al. Ek is nie insulienweerstandig en skildklier funksioneer normaal. Ek is 59. Neem Ciplatrim dalk ' n rukkie om ' n sekere vlak in die bloed te bereik, of moet my dr eerder die 15mg vir my voorskryf. Ek het absoluut geen newe-effekte van die medikasie nie.
Beste Weber
Dit vat gewoonlik 'n rukkie vir enige medikasie om te begin werk en 3 dae is baie kort. Ek sal aanraai dat jy die probleem met jou dr wat die Ciplatrim voorskryf en jou Weigh-Less raadgewer bespreek. Hulle sal aanraai of jy die dosis moet verhoog, en of jy miskien ekstra porsies kos kan gebruik.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.