Ask an expert
Question

30 Jul 2007

DETOX
Beste dr

Die afgelope week is ek deur `n baie emosionele tyd. Ek het in `n emosionele eter ontaard! My emosies is nou weer onder beheer en dit situasie is uitgesorteer, maar nou sit ek met ekstra 5 kg gewig. (Ek het gelewe op sjokolade, chips, doopsous, piza’;s ens ens.) Ek het uiters ongesond geëet.

Hoe kan mens op `n eenvoudige wyse “Detox”? Ek het nie tyd vir ingewikkelde diëte nie.

Wat eet jy en wat eet jy wanneer jy Detox? Vir hoe lank moet mens Detox?

By voorbaat dankie

Groete

Zonja


Answer 1,769 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Zonja
Jy sal eintlik die 5 kg wat jy opgetel het, maklik kan verloor deur net jou vetinname in te kort en bietjie ekstar oefening to doen. Dit is nie nodig om vir weke aaneen te detoks nie. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en 'Basic Cleansing Diet' - gebruik dit vir 2-3 dae om jou 'n hupstoot te gee en skakel dan oor na die gebalanseerde verslankingsdieet by ‘The right approach' en 'Slimming Diet'. Onthou om slegs vir 2-3 dae te detoks, liefs as jy kan rus en ontspan, omdat jy moeg en duiselig mag voel.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20217 votes
Vote