Ask an expert
Question

23 Jan 2008

DIABETES EN GOUT
My vriend is onlangs gediagnoseer met diabetes. Hy ly ook aan gout. Hy vind dit moeilik om die regte kosse te eet want wat goed is vir die een is nie goed vir die ander een nie. So oplossing - eet nou sommer glad nie!!!

Is daar iemand wat my bietjie leiding kan gee of van 'n dieet kan voorsien?

Dankie
Answer 686 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Molly
Jou arme vriend. Ek kan nie verstaan hoekom die arme mens nie na 'n dieetkundige verwys is nie. Enigiemand met diabetes Moet 'n dieetkundige spreek want die korrekte dieet is essensieel vir die behandeling van die siekte. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal dan ook aandui watter kosse vermy moet word vir jig. In die tussen tyd kan jy kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en 'n soektog doen met die terme "Diabetes" en "Gout".
Sterkte vir julle twee
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19965 votes
Vote