Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Die dieet
Ek is tans op warfarin en wil weet of dit veilig is om " Die Dieet" waarvan almal praat - te gebruik
Pierre
Pierre
Beste Pierre
Die feit dat jy warfarien gebruik, dui aan dat jy moontlik probleme met bloedvetvlakke het? Indien wel, moet jy asseblief nie oorweeg om 'n hoë-vet, hoë-proteïendieet, soos 'Die dieet waarvan almal praat' te volg nie, aangesien dit potensieel gevaarlik is. Probeer liewer 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') of spreek 'n dieetkundige (besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za besoek en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind) om vir jou 'n verslankingsdieet uit te werk wat jou spesiale omstandighede in ag neem.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.