Ask an expert
Question

04 Feb 2009

Ekseem
bejaarde...80jaar oud. Erge ekseem. Sy stress geweldig en krap haarself stukkend.
Dringend opsoek na raad vir medikasie wat sy oor die toonbank kan koop. Geen mediese fonds nie. Pensionaris. Klinieke wil nie vir haar salf of iets soortsgelyk gee nie.
Answer 1,693 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Inkie
Dit is tog vreeslik dat die klinieke nie vir die bejaarde persoon wil help nie. Daar is eintlik geen medikasie wat vir sulke ekseem oor die toonbank beskikbaar is nie aangesien sy waarskynlik kortikostero├»ede sal moet gebruik om die erge ekseem te beheer en sulke salwe kan net deur 'n mediese dr voorgeskryf word. Eintlik behoort sy 'n Dermatoloog te spreek. Kan sy nie dalk by een van die publieke of onderwys-hospitale uitkom nie? Hulle sal haar kan behandel, maar dit gaan baie geduld vat omdat die pasi├źnte lank moet wag om gesien te word.
Ek hoop dat die dame gehelp kan word.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9464 votes
No
68% - 20200 votes
Vote