Ask an expert
Question

23 Jul 2006

Engelse sout
het Engelse sout enige newe effekte as dit as 'n lakseer middel gebruik word (1 klein pakkie - 14g)- so een keer 'n maand om die sisteem so bietjie skoon te maak, of vir hardlywigheid af en toe.

Ek is skrikkerig om sommer net enige iets te gebruik en lakseer middels soos Fibogel etc werk nie regtig vir my nie.

Baie dankie
Answer 27,589 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Snoopy
Engelse sout kan wel in klein hoeveelhede (1 eetlepel per slag) gebruik word as lakseermiddel maar moet dit asb nie elke dag gebruik nie want dit is 'n taamlik drastiese lakseermiddel en kan met gedurige gebruik, lei tot verlies aan normale werking van die spysverteringskanaal.
Wees versigtig
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.