Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Ever heard of the Weight Professionals d
WAAR KAN ONS HIERDIE DIET KRY
Beste Roebel
Ek vertrou dat die ander lesers wat miskien al hierdie program of dieet gebruik het, jou sal inlig. Jy kan ook 'n soektog op die SA Internet doen met 'Weight Professionals'. Wees net versigtig dat jy nie baie geld vir 'n ongebalanseerde of uithongeringsdieet uitgee nie. Sien liewer 'n dieetkundige (besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind), of spandeer jou geld op lidmaatskap by 'n gimnasium.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.