Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Generic medicine for Cholestrol
Ek soek na 'n Dieëtkundige in Tzaneen. Daar is geen naam onder"Find a dietician" nie. Kan u my help?
Beste Kassie
Ek kan net voorstel dat jy kyk onder Polokwane en Nelspruit, wat seker die twee naaste stede aan jou is. Ek besit nie self die lys dieetkundiges in SA nie. Jy kan ook vir ADSA skakel by : (011) 789-6621 en vra of hulle dalk iemand in jou omgewing kan aanbeveel.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.