Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Gesonde gebalanseerde dieet
Help my asb! Wat is 'n regte gesonde gebalanseerde dieet? Nie wat my gaan gweig laat verloor nie maar wat gesond is. Ek is van plan om swanger te raak en wil weet wat is reg.
Shirley
Shirley
Beste Suzy
Ek het nie 'n spesifieke dieet wat ek jou kan aanbeveel nie, maar as jy op 'Diet' bo aan hierdie bladsy kliek, en dan op 'Diet Basics' en die artikels lees oor 'The balanced diet' sal jy wel die nodige inligting bekom. Kliek ook op 'Eating throughout Life' en lees die artikels oor 'Pregnancy'.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.