Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Gewig op tel
Hi daar,
Hoop iemand kan help, oorals lees jy van gewig verloor, maar hoe gaan ' n mens te werk om op ' n gesonde manier gewig aan te sit? My man wil baie graag gewig aansit, sy metabilsme is ongelooflik vinnig.. Enige raad?

Beste June
Het jou man al ooit sy tiroïedfunksie laat toets? 'n Ooraktiewe tiroïed kan lei tot uitgesproke gewigsverlies en ook gewigstoename belemmer. As dit nie die geval is nie, dan behoort jy die artikels oor gewigstoename te lees: kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Diet Basics' en 'Weight gaining' en lees die artikels. Firmas soos Fresenius Kabi en Nestle, onder andere, maak maaltydsupplemente. Bel Fresenius by (011) 203-2000, of die Nestle Verbruikersdienste by 0860 09 6789 en vra hulle oor "Nutritional Supplements" om jou man se energie-inname te verhoog. Basies behoort hy meer kos in te neem, of deur geleidelik sy kosinname by elke maaltyd te verhoog, of deur supplemente BENEWENS sy gewone maaltye te neem (nie om maaltye te vervang nie!), of deur meer gesonde versnaperings tussen maaltye te eet. As hy 200 ml van 'n maaltyd supplement soos Fresubin 3 x dag gebruik, behoort hy 1kg per week op te tel.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.