Ask an expert
Question

14 Jul 2006

Gewig verloor
'n meisie van my ouderdom weeg ek is 1.65 lank weeg 67 kg.
Answer 431 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Blom
Jy noem nie hoe oud jy is nie?? Jou huidige BMI = 24,6 wat vir meisies van 18 jaar en ouer nog normaal is (reikwydte 18-25). As jy egter jonger is, bv. 16 en jonger, dan dui dit op oorgewig. Indien jy wel jonger is en wil gewig verloor, dan is dit raadsaam om 'n gebalanseerde, lae-vet, hoë-vesel dieet (kliek op 'Diet', 'Weight loss', ‘Balanced diet' en dan op 'Slimming Diet' vir 'n kopie) gebruik en kombineer dit met gereelde inspannende oefening (soos fietsry, flink stap, ens).
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19305 votes
Vote