Ask an expert
Question

29 Jan 2013

GEWIGSVERLIES EN MENSTRUASIE
Ek is op ''n baie streng dieet. Is dit waar dat mens minder gewig verloor tydens jou menstruasie.
Answer 2,771 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Gewig
Baie vrouens neig om waterretensie tydens menstruasie te ontwikkel as gevolg van hormoonskommelings, ens. Waterretensie sal jou laat meer weeg (kg) selfs al het jy vet verloor. Weeg jouself dus na jou menstruasie.
Vriendelike groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.