Ask an expert
Question

16 Jan 2004

Hallo<br><br>Ek is so vet soos ‘n vark wat kan ek doen is daar dalk ‘n operasie wat ek kan laat doen waarvoor die mediese sal betaal<br>Vet
Hallo

Ek is so vet soos ‘n vark wat kan ek doen is daar dalk ‘n operasie wat ek kan laat doen waarvoor die mediese sal betaal
Answer 1,364 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Joeline
Daar is wel operasies soos die maag-omlyning, wat jy kan oorweeg. Ek twyfel egter of enige mediese fonds vir sulke operasies sal betaal aangesien hulle dit as kosmeties beskou (dit is myns insiens totaal verkeerd aangesien erge oorgewig lewensbedreigend kan wees - maar wat kan 'n mens nou doen aan so 'n houding). Vra jou huisarts om jou na 'n chirurg te verwys wat hierdie soort operasies doen en gesels dan met die chirurg oor al die implikasies.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19971 votes
Vote