Ask an expert
Question

13 Dec 2004

Herbex slimming tablets
Ek het 'n dringende 5 kg om te verloor, my klere is knap, ek kom nou net van 'n 5 weke lange verlof vol lekkernye af, en het bietjie hulp nodig! Enige wenke, ek volg oor die algemeen 'n gesonde leefstyl.
Answer 1,550 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Twane
Die ekstra 5 kg is waarskynlik die gevolg van die vakansie met baie lekker kos en min fisiese aktiwiteit. Probeer 'n gebalanseerde lae-vet, hoƫ-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) en kombineer dit met die gereelde inspannende oefening (sluit dadelik by 'n gimnasium of 'Walk for Life' aan). Jy het regtig nie nodig om allerhande dieetpille te gebruik terwyl jy hierdie 5 kg verloor nie. Sulke pille is meestal duur en het negatiewe newe-effekte. Dieet en oefening is genoeg.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20294 votes
Vote