Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Hoenderlewers
Is dit goed om hoenderlewers te eet? Bevat dit baie vet? Wat is die kilojoule inhoud daarvan?
Beste Rolanda
Hoenderlewers is een van die rykste bronne van maklik opneembare yster en vitamien B12 in die dieet (albei voedingstowwe wat bloedarmoede verhoed) en goeie gehalte proteïene. Dit het nie 'n baie hoë vetinhoud nie (5.5g/100g) maar dit is baie ryk aan cholesterol (631 mg/100g) en taamlik hoog in kJ (655 kJ/100g). Eet dit in matige hoeveelhede om jou yster en vit B12 aan te vul.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.