Ask an expert
Question

17 Jul 2005

Hydroxy citrate
Wil net meer van die pille weet. Is dit goed vir 'n mens en wat doen dit aan jou liggaam? Is net by health shops beskikbaar
Answer 444 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Poohbear
Die navorsing op hierdie produk is nog onvolledige, dus kan ek nie met sekerheid sĂȘ wat dit aan die liggaam sal doen en of dit verslanking sal bevorder, al dan nie. Die meerderheid verslankingspille kos baie geld, kan negatiewe newe-effekte veroorsaak en sal nie met sekerheid gewigsverlies veroorsaak nie. Die beste raad is nog steeds om jou energie-inname te beperk met 'n lae-vet dieet en jou energie-uitgawe te verhoog deur gereeld oefening te doen.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.