Ask an expert
Question

25 Feb 2009

inspuiting
Ek was op die voorbehoed pil thrafisel (nie seker van spelling) maar is nou op die 3 maande inspuiting. Ek het sederd Aug. 10 kg verloor, maar nou hoor ek die inspuiting laat jou gewig optel. Is dit so en hoekom gebeur dit?
Answer 2,903 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Belinda
Die gebruik van vroulike hormoonterapie hetsy vir kontrasepsie of hormoonaanvulling na die menopouse, kan óf gewigstoename, óf gewigsverlies veroorsaak - dit hang alles af van die individuele vrou se reaksie. As jy al 3 maande op die inspuiting is en steeds 10 kg verloor het, dan is jy seker een van die dames wat nie met hormoonpille gewig optel nie.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9371 votes
No
67% - 19387 votes
Vote