Ask an expert
Question

07 Apr 2006

insulien weerstandigheid
Hallo,

Waar kan ek dalk `n dieet kry vir insulien weerstandigheid?

Baie dankie
Answer 635 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Marna
Enigeen met insulienprobleme behoort 'n kliniese dieetkundige te spreek sodat sy/hy 'n dieet vir jou kan uitwerk - die dieet is een van die vernaamste dele van die behandeling - (kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind).
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.