Ask an expert
Question

26 Feb 2009

KJ en oefening
Ek is ' n 26 jarige vrou wat ongeveer 1.63m lank is en tans weeg ek 61kg. Ek is baie ongelukkig met my gewig, want ek voel dit is veels te veel. Ek sou baie graag 58kg wou weeg. Tans eet ek ' n klein bietjie minder as 6 300KJ per dag. Ek probeer om 4 dae per week elke dag 30 minute lank te gaan stap, maar as gevolg van omstandighede kan ek sommige weke nie gaan stap nie. Ek probeer al vir ' n maand lank om gewig te verloor, maar kry dit net eenvoudig nie reg nie. Wat doen ek verkeerd? Ek eet nie meer as 6 300KJ nie, ek probeer gereeld oefen, maar nogsteeds gebeur absoluut niks nie! Ek is al baie moedeloos.
Answer 586 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Poppie
Jou huidige BMI = 22,9 wat net effens hoër is as die ideaal van 22. Omdat jou gewig alreeds amper ideaal is, sal jou liggaam nie maklik daardie ekstra 3 kg afskud nie. Dit is nie eintlik nodig nie, maar ek sou aanraai dat in die weke wanneer jy nie kan stap nie, dat jy touspring. Dis 'n uitstekende aërobiese oefening en mens kan dit op enige plek en enige tyd beoefen.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9361 votes
No
67% - 19296 votes
Vote