Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Korrekte kos vir my man
Hi Doc,
My man het begin om gewig aan te sit, niks ernstig nie, maar dis iets waarna ek moet kyk. Waar kan ek 'n idee kry van wat ek vir hom elke dag kan gee om te eet, veral vir middag-ete. Hy ly aan lae bloedsuiker.
Dankie.
Groete
Milla

Beste Milla
Omdat jou man aan lae bloedsuiker ly, is dit essensieel dat hy 'n kliniese dieetkundige moet spreek dat sy/hy vir hom 'n individuele dieetvoorskrif kan uitwerk. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou man help met 'n individuele dieetvoorskrif wat ontwerp is vir sy spesiale behoeftes, veral i.v.m. die lae bloedsuiker. Gereelde oefening help vir oorgewig en lae bloedsuiker, dus sal dit goed wees as jou man aƫrobiese oefening kan doen (flink stap, draf, fietsry, swem of aansluit by 'n gimnasium of Walk for Life).
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.