Ask an expert
Question

08 Feb 2004

kortisoon en gewig
hi daar.... het langdurige kortisoon behandeling gewigs toename tot gevolg en indien wel , hoe lank voor gewigs verlies weer sal begin .....
Answer 9,442 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Anton
Dit is ongelukkig 'n newe-effek van kortisoonbehandeling wat by die meerderheid pasiënte voorkom. Dit hou verband met waterretensie en jy sal vind dat die geleidelik weer verminder. Dit is egter moeilik om te voorspel hoe lank die proses sal neem. Soms help dit om jou inname van tafelsout te beperk en ‘n diuretikum (vra die dr) te neem om die waterretensie te beheer.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.