Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
kortisoon en gewigsverlies
hi daar .....
het langdurige mondelingse kortisoon gebruik 'n invloed op gewigstoename en indien wel is daar enige iets wat ek daaraan kan doen en hoe lank na kortisoongebruik kan ek weer gewigsverlies begin verwag ??

Beste Antonie
Kortisone kan wel gewigstoename veroorsaak en ook gewigsverlies belemmer. In sommige gevalle is die gewigstoename a.g.v. waterretensie wat dan taamlik vinnig na staking van die kortisoon weer normaliseer. Indien jy vind dat die gewig nie van self binne 'n maand of so verdwyn nie, dan kan jy 'n lae-vet, hoƫ-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) saam met gereelde oefening (sluit aan by 'Walk for Life' of 'n gimnasium) probeer.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.