Ask an expert
Question

31 Jul 2006

KOSSOORTE
HI
eK HET 'N MAAND GELEDE 'N GALBLAAS OPERASIE GEHAD EN WIL GRAAG WEET WAT MOET EK EET EN WAT NIE, SOWEL AS DIE VLOEISTOF.

DANKIE
Answer 406 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Keith
Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en doen dan 'n soektog met die term "Gallbladder' dan sal jy uitkom by die artikel wat ek geskryf het oor 'Diet for Gallbladder Disease'. Wat water aanbetref, kan jy effens meer as normaal drink, bv 5 glase per dag net om die lewer te help met uitskeiding van afbraakprodukte.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9464 votes
No
68% - 20193 votes
Vote