Ask an expert
Question

15 Oct 2009

KREATIEN
HI. WAAR SAL MENS BEGIN AS JY WIL BEGIN OM JOU LYF WEER REG TE RUK. EK IS 35 JARIGE MAN, 1.95 LANK EN WEEG 100KG. MY LIGGAAM SELF IS NIE REGTIG OOR GEWIG NIE HET NET N " PENS"  OM VAN ONTSLAE TE RAAK EN WIL GRAAG BIETJIE BOU EN BETER LYK. IS DAAR ENIGE AANVULLINGS WAT SAL HELP OM SPIERE TE BOU SOOS BYVOORBEELD KREATIEN, WERK DIT EN IS DIT DIE MOEITE WERD OM TE GEBRUIK? WAT SAL DIE MOEITEWERD WEES OM TE GEBRUIK SOOS BV KREATIEN, PROTEIN OF WAT OOKAL AS JY BIETJIE SPIERE WIL BOU? U ANTWOORD EN HULP SAL BAIE WAARDEER WORD. DANKIE ANDRE.
Answer 3,235 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Andre
Jou huidige BMI = 26,3 wat net effens bokant die normale reikwydte is. Om weer binne die normale perke te val met 'n BMI van sĂȘ so 24, behoort jy 91 kg te weeg, dus 'n verlies van 9 kg. Ek sal aanbeveel dat jy gebalanseerde, lae-vet, lae-energie dieet gebruik (kliek 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet')saam met twee verskillende soorte oefening: a) Aerobiese oefening soos draf, fietsry, touspring, swem, ens, vir 30 min elke dag om die gewigsverlies aan te help, b) Oefeninge om spiere te bou wat gewoonlik met gewigte gedoen word vir 30 min per dag. Indien moontlik, sal dit goed wees om by 'n gimnasium aan te sluit waar jy so 'n gekombineerde oefenprogram sal kan doen. Die gebruik van kreatinien word nie eintlik aanbeveel vir persone wat nie top atlete is nie. Oefening met gewigte sal wel jou spiere bou, maar dit verg tyd. Wees dus geduldig en gee jou liggaam kans om eerstens die ekstra gewig te verloor en dan om die spiere te bou sonder om ekstra sup
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9428 votes
No
68% - 19907 votes
Vote