Ask an expert
Question

22 Aug 2007

Lipoom
Ek weet dat lipome nie gevaarlik is nie en wel sonder probleme verwyder kan word, maar is daar enige manier om dit te voorkom of selfs te laat verdwyn. Ek het gehoor dat jy kan die lipoom inspuit met iets om dit te laat oplos, is dit wel so en indien wel, wat is die naam van die produk. Baie dankie
Answer 1,307 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Dirk
Dit is nie moontlik om lipome te voorkom nie. Dit is raadsaam om 'n Dermatoloog te spreek, wat die lipome sal verwyder. Dit is nie raadsaam om lipome in te spuit nie - vra liewer raad by die Dermatoloog.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.