Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Mates
Ek is ' n vrou in my middel twintigs en ongeveer 1.66m lank. Hoe weet ek wat die mates van my middel, bors, boude, ens. moet wees? Wat is " gesonde" mates vir my ouderdom en lengte?
Beste Magda
Liggaamsmate verskil van persoon tot persoon al weeg hulle dieselfde, veral borsmate, heupe, ens afhangende van die persoon se genetiese erfenis en die tipe figuur wat die persoon het. Byvoorbeeld kan baie maer vrouens, groot borste hĂȘ of groot heupe. Dit is dus moeilik om ideale mate vir iemand voor te skryf. Ek kan wel aanraai dat jou ideale gewig 60 kg is en as jy wel so veel weeg, jou mate ook goed sal wees.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.